Congregation / Gemeente Profiel
ESTABLISHED/GESTIG
03 JUNIE 1923
PHYSICAL ADDRESS/FISIESE ADRES
10 DE LAAN 187 , KENSINGTON
CONTACT DETAILS
KONTAKBESONDERHEDE
0820789613 (Ds P. Philander)
0219526770 (Sus R.Langenhoven)
EMAIL/EPOS
Service Times / Dienstye
SUNDAY SCHOOL / SONDAGSKOOL
Starts 02 February @ 08:45
SUNDAY MORNING SERVICE / OGGENDDIENS
09:00
PRAYER MEETING / BIDUUR
See you all in 2025. Stay prayfull and be blessed
CHOIR PRACTICE / KOOROEFENING
–
YOUTH DEPARTEMENT / JEUGDEPARTEMENT
Starts first week in Ferbruary
WOMEN’S DEPARTMENT / VROUE DEPARTEMENT
–
PROTEA MEN SOCIETY/PROTEA MANNEBOND
–
CATECHISM CLASSES / KATKISASIE KLASSE
Classes to resume in 2025. See notice board for updates.
Dagbestuur
Voorsitter: Ds Phillip Philander
O/voorsitter: Br Quinton Hoffman
Skriba: Sr René Langenhoven
Hulp Skiba:
Tesourier: Br Barry Masela
Hulp Tesourier:
Gemeente Kalendar:
General notice: Starting from 01/12/24 Sunday Morning Worship service starts at 09:00 until further notice.
Sunday school starts 02 February 2025
January 27 – February 02 2025 : Week of Prayer
22/02/2025: Community Outreach: Wellness awareness Drive at The Good Shepard church, 114 7th Ave Kensington. Theme: Pregnancy Education Day
Kerkraad
Ds Philip Philander – Voorsitter
Bro Quinton Hoffman – O/Voorsitter
Sus Rene Langenhoven – Skriba
– Hulp Skriba
Bro Barry Masela – Tesourier
Bro Victor Masala – Trustee
Bro George Rhode – Trustee
– Koster
Sus Heather Prins – Ouditeur/Finanslid
Bro Francious Prins – Finanslid
Bro Quinton Hoffman – Jeugleier
Sus Belinda Abrahams – Sondagskool Superintendent
Sus Charmaine Lodewyk – Vrouebediening Voorsitter
Vrouebediening
Protea Jeug Vereniging
Finanskomitee
Kerkkoor
Sondagskool
Raad van Trustees
Mannebond
Diakensraad
Geskiedenis van die Gemeente
Gestig: 03 Junie 1923
GESKIEDENIS
In 1922 besluit Eerwaarde J.J.H Forbes om van die Congregational Mission in Harringtonstraat weg te breek en sy eie kerk te stig. Daar was van die gemeentelede wat in Kensington en Windermere woonagtig was wat saam met die skeur met Eerwaarde Forbes beweeg het na ‘n saal in Hanover Straat en later die Moederkerk in Greystraat.
Waar dit alles begin het.
Op Sondag 13 maart 1923, is daar ‘n vergadering ten huis van mnr. Isak Jooste met die doel om ‘n Volkskerk te Kensington (toe nog Windermere) te stig. Daar was 20 teenwoordig. By ‘n buitelugdiens, gehou deur Wyle J. J. H, Forbes op 3 Junie 1923 is die Volkskerk te Kensington amptelik gestig. Eerw Forbes is bygestaan deur evangelis J. C. Slinger en evangelis C. F. E. Hendricks. Daarna is die dienste in die woning van wyle mnr Isak Jooste gehou tot daar later ‘n sink en hout gebou opgerig is. Onder die stigters verskyn die name van:
Br en Sus L Jooste
Br en Sus Agulhas Fortuin
Br en Sus F Solomon
Br en Sus Peter Strydom
Br en Sus W Jenkins
Br en Sus I Klein
Br en Sus T Brink
Br en Sus D Douries
Die Sondagskool en katkisasie klas is in 1924 begin. Die eerste Skoolhoof is mnr. R.W. Gordon. Die huidige skoolhoof is P.D Roman. Die koor het begin onder leiding van mnr D Crotz en Suster W Johnson. Wyle Bro Alfred Klein en Suster W Johnson (nee Februarie) was die eerste twee kinders van hierdie skool om te bekwaam vir die onderwys. Die huidige kerk en skoo lgebou staan op 8 erwe, ‘n geskenk van wyle mnr H.L Marais. Die hoeksteun van die kerk is op 28 Maart 1937 gele en die inhuldiging plegtigheid het plaasgevind in Oktober 1937.