Congregation / Gemeente Profiel

ESTABLISHED/GESTIG

27  JANUARIE 1924

PHYSICAL ADDRESS/FISIESE ADRES

VOLKSWEG,GENADENDAL

CONTACT  DETAILS
KONTAKBESONDERHEDE

Sr. Grace Present

TELEPHONE/CELL NR

0218886500

 

EMAIL/EPOS   

genadendal@volkskerkvanafrika.org

Service Times / Dienstye

SUNDAY SCHOOL /  SONDAGSKOOL

09H00

SUNDAY MORNING SERVICE / OGGENDDIENS

10H00

PRAYER MEETING /  BIDUUR

SOMER – 19H00, WINTER – 18H00

CHOIR PRACTICE /  KOOROEFENING

YOUTH DEPARTEMENT / JEUGDEPARTEMENT

VRYDAG- 18H00

WOMEN’S DEPARTMENT / VROUE DEPARTEMENT
PROTEA MEN SOCIETY/PROTEA MANNEBOND

CATECHISM CLASSES / KATKISASIE KLASSE

Dagbestuur

Voorsitter:            Ds. G M J Möller

O/voorsitter:        Br Peter Present

Skriba:                  Sr. Grace Present

Hulp Skiba:           

Tesourier:             Br Peter Present

Hulp Tesourier:   

Gemeente Kalendar

Kerkraad

Vrouebediening

Protea Jeug Vereniging

Finanskomitee

Kerkkoor

Sondagskool

Raad van Trustees

Mannebond

Diakensraad

Geskiedenis van die Gemeente

VOLKSKERK VAN AFRIKA GENADENDAL

GESTIG – 27 JANUARIE 1924

(ARTIKEL IN 80STE BESTAANSJAAR BUNDEL)

UIT DIE VERRE VERLEDE

Die eerste hoeksteen is op 18 Februarie 1924 gelê, op die perseel waar die Kerk vandag nog steeds staan. Met driehonderd lidmate kon die kerk in Mei 1924 ingewy word.