Congregation / Gemeente Profiel

ESTABLISHED/GESTIG

16 MEI 1965

PHYSICAL ADDRESS/FISIESE ADRES

H/VCCOMMERCIAL & ROYALWEG,  MATROOSFONTEIN

CONTACT  DETAILS
KONTAKBESONDERHEDE

Ds ANGELO GALANT

TELEPHONE/CELL NR

060 847 1304

EMAIL/EPOS

revagalant@volkskerkvanafrika.org

elsiesrivier@volkskerkvanafrika.org

Service Times / Dienstye

SUNDAY SCHOOL /  SONDAGSKOOL

09H00

SUNDAY MORNING SERVICE / OGGENDDIENS

10H00

RESURRECION SERVICE/OPSTANDINGSDIENS   

06H00

CHRISTMAS SERVICE / KERSDIENS 

08H00

PRAYER MEETING /  BIDUUR

WOENSDAE
BYBELSTUDIE – KERK 19H30,

CHOIR PRACTICE /  KOOROEFENING

DONDERDAE 18H00

YOUTH DEPARTEMENT / JEUGDEPARTEMENT

VRYDAG – 19H00

WOMEN’S DEPARTMENT / VROUE DEPARTEMENT

SATERDAG 14H00

MANNEKOOR

DONDERDAE 19H00

CATECHISM CLASSES / KATKISASIE KLASSE

Dagbestuur

Voorsitter:            Ds. A Galant

O/voorsitter:        Br. J Arendze

Skriba:                  Br. E Arendse

Hulp Skiba:          Br. E Weitz

Tesourier:             Br. D Matthee

Hulp Tesourier:    Br. W Plaat

Gemeente Kalendar

/*! elementor – v3.21.0 – 26-05-2024 */
.elementor-widget-image{text-align:center}.elementor-widget-image a{display:inline-block}.elementor-widget-image a img[src$=”.svg”]{width:48px}.elementor-widget-image img{vertical-align:middle;display:inline-block}

Kerkraad

Vrouebediening

Protea Jeug Vereniging

Finanskomitee

Kerkkoor

Sondagskool

Raad van Trustees

Mannebond

Diakensraad

Geskiedenis van die Gemeente

Die gemeente ELSIESRIVIER is op Sondag 16 Mei 1965 in die Burgersentrum, Haltweg, ELSIESRIVIER gestig. Dit was as gevolg van die samesmelting van die gemeentes SOUTRIVIER en RICHMOND. Hierdie samesmelting was grotendeels teweeggebring deur die toepassing van die groepsgebiedewet binne die grense van die genoemde gemeentes.’n Reeks vergaderings het hierdie stap voorafgegaan en die Rade se aanbeveling tot die samesmelting, is bekragting op ‘n gesamentlike gemeentevergadering op 24 April 1965 te Soutrivier.